Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 41:16 Bybel vir Almal (ABA)

Joganan en al die offisiere wat by hom was, het toe al die mense saamgeneem wat oorgebly het en wat hulle by Gibeon vrygemaak het. Dit was al die mans en soldate en vroue en kinders en amptenare vir wie Ismael gevang het nadat hy vir Gedalja vermoor het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 41

Kyk Jeremia 41:16 in konteks