Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 41:10 Bybel vir Almal (ABA)

Ismael het al die mense gevang wat in Mispa oorgebly het. Dit was die prinsesse en al die mense in Mispa. Nebusaradan, die hoof-offisier van die Galdeërs, het vir Gedalja gekies en aangestel om oor hierdie mense te regeer. Ismael het hulle gevang en hy het weggegaan uit Mispa. Hy wou na die Ammoniete toe gaan.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 41

Kyk Jeremia 41:10 in konteks