Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 39:4 Bybel vir Almal (ABA)

Toe koning Sedekia van Juda en al sy soldate die amptenare van die koning van Babel sien, het hulle gevlug. Hulle het in die nag uit die stad gegaan deur die poort tussen die twee mure, op die pad na die koning se tuin, en toe het hulle op die pad na die Jordaan-vallei verder gegaan.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 39

Kyk Jeremia 39:4 in konteks