Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 39:3 Bybel vir Almal (ABA)

Al die amptenare van die koning van Babel het in die stad gekom en hulle het by die Middel-poort gaan sit. Die amptenare was: Nergal-Sareser van Samgar, Nebu-sar-sekim die hoof-amptenaar, en al die ander amptenare van die koning van Babel. Nergal-Sareser was die hoof van die soldate wat op oorlogkarre geveg het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 39

Kyk Jeremia 39:3 in konteks