Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 37:17 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Sedekia het eendag vir Jeremia laat haal om na die paleis te kom. Toe hulle twee alleen was, het hy vir Jeremia gevra: “Is daar ’n boodskap van die Here?”Jeremia het gesê: “Ja, daar is ’n boodskap. Die koning van Babel sal jou oorwin en hy sal jou vang.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 37

Kyk Jeremia 37:17 in konteks