Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 37:13 Bybel vir Almal (ABA)

Maar toe hy in die Benjamin-poort kom, het ’n offisier van die wagte vir Jeremia gegryp. Die offisier was Jirija seun van Selemja seun van Gananja. Jirija het gesê: “Jy wil nou na die Galdeërs toe gaan om saam met hulle te veg.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 37

Kyk Jeremia 37:13 in konteks