Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 36:8 Bybel vir Almal (ABA)

Baruk seun van Nerija het alles gedoen wat die profeet Jeremia vir hom gesê het. Baruk het in die tempel alles gelees wat hy op die boekrol geskryf het, alles wat die Here gesê het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 36

Kyk Jeremia 36:8 in konteks