Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 36:29 Bybel vir Almal (ABA)

En jy moet vir koning Jojakim van Juda sê: ‘Jojakim, jy het daardie boekrol verbrand en jy het gevra: Hoekom het Jeremia op die boekrol geskryf dat dit seker is dat die koning van Babel sal kom en dat hy hierdie land sal verwoes en al die mense en diere sal wegvat?

Lees volledige hoofstuk Jeremia 36

Kyk Jeremia 36:29 in konteks