Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 36:23 Bybel vir Almal (ABA)

Elke maal nadat Jehudi drie of vier stukke klaar gelees het, het die koning dit afgesny met ’n skrywersmes en dan het hy dit in die vuur gegooi wat in die kaggel gebrand het. Hy het aangehou totdat die hele boekrol verbrand was.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 36

Kyk Jeremia 36:23 in konteks