En toe hulle alles hoor, het hulle geskrik en hulle het vir mekaar en vir Baruk gesê: “Ons móét vir die koning sê wat jy hier geskryf het, dit is seker.”