Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 36:14 Bybel vir Almal (ABA)

Toe stuur die amptenare vir Jehudi seun van Netanja seun van Selemja seun van Kusi na Baruk toe om vir hom te sê: “Neem die boekrol waaruit jy vir die mense gelees het, en kom hiernatoe.”Baruk seun van Nerija het die boekrol geneem en hy het na hulle toe gekom.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 36

Kyk Jeremia 36:14 in konteks