Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 36:12 Bybel vir Almal (ABA)

Miga het na die paleis gegaan, na die kamer van die sekretaris van die koning. Al die amptenare het daar gesit. Hulle was die sekretaris Elisama, Delaja seun van Semaja, Elnatan, Akbor, Gemarja seun van Safan, Sedekia seun van Gananja, en al die ander amptenare.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 36

Kyk Jeremia 36:12 in konteks