Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 36:10 Bybel vir Almal (ABA)

Baruk het alles gelees wat hy op die boekrol geskryf het, alles wat Jeremia gesê het. Dit was in die kamer van Gemarja seun van Safan, by die boonste oop stuk grond waar die mense deur die nuwe poort na die tempel gaan. Al die mense het dit gehoor.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 36

Kyk Jeremia 36:10 in konteks