Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 35:4 Bybel vir Almal (ABA)

en ek het hulle gebring na die kamer van die seuns van Ganan, die man van God. Ganan was die seun van Jigdalja. Die kamer was langs die kamer van die amptenare, en die kamer van die amptenare was bo die kamer van Maäseja seun van Sallum. Maäseja was die wag by die deur van die tempel.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 35

Kyk Jeremia 35:4 in konteks