Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 34:8 Bybel vir Almal (ABA)

Jeremia het gehoor die Here praat met hom. Dit was in die tyd nadat Sedekia ’n ooreenkoms gemaak het met die mense in Jerusalem. Hulle het belowe dat hulle die slawe van hulle eie volk vry sal laat weggaan.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 34

Kyk Jeremia 34:8 in konteks