Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 34:17 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom sê Ek nou: Julle was nie gehoorsaam aan My nie, julle het nie die slawe wat Israeliete is, vry laat weggaan nie. Nou sal Ek julle vry laat weggaan, vry om te sterf in die oorlog en van pes en van honger. Ek sal julle iets maak wat al die volke sal laat skrik.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 34

Kyk Jeremia 34:17 in konteks