Maar toe het hulle weer verander en hulle het die slawe en slavinne wat hulle vry laat weggaan het, weer laat terugkom. Hulle het hulle weer slawe en slavinne gemaak.