Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 33:9 Bybel vir Almal (ABA)

Al die volke op die aarde sal hoor van die goeie dinge wat Ek vir Jerusalem gedoen het, en hulle sal weet dat Ek trots is op die mooi stad wat my Naam het. Die volke sal skrik en verbaas wees omdat Ek al die goeie dinge doen vir die stad en omdat die mense veilig woon in die stad.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 33

Kyk Jeremia 33:9 in konteks