Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 33:10 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê: “Julle sê Jerusalem is net ’n hoop klippe, daar is nie mense of diere in die stede van Juda en op die strate van Jerusalem nie, alles is verwoes, daar woon niemand nie en daar is nie diere nie. Maar Ek sê julle sal weer hoor

Lees volledige hoofstuk Jeremia 33

Kyk Jeremia 33:10 in konteks