Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 32:8 Bybel vir Almal (ABA)

“Alles wat die Here vir my gesê het, het toe gebeur. My neef Ganamel het na my toe gekom in die binneplaas van die paleiswagte en hy het vir my gesê: ‘Jy moet asseblief my grond in Anatot koop in die land Benjamin, want jy is my naaste familie en jy mag die grond vir jou koop. Jy moet dit vir jou koop.’“Ek het toe geweet dit was die Here wat met my gepraat het,

Lees volledige hoofstuk Jeremia 32

Kyk Jeremia 32:8 in konteks