Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 32:40 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal ’n verbond met hulle maak vir altyd. Ek sal nie weggaan van hulle nie, Ek sal goed wees vir hulle. En Ek sal hulle harte verander sodat hulle My sal wil dien, en sodat hulle nie sal weggaan van My nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 32

Kyk Jeremia 32:40 in konteks