Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 31:23 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here wat oor alles regeer, die God van Israel, sê: “Wanneer Ek dit weer goed laat gaan met die mense van Juda, dan sal hulle in die land Juda en in sy stede weer sê: ‘Gewyde berg, die Here sal jou seën, jy is die berg waar die mense woon wat reg doen.’

Lees volledige hoofstuk Jeremia 31

Kyk Jeremia 31:23 in konteks