Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 3:17 Bybel vir Almal (ABA)

In daardie tyd sal die mense Jerusalem noem ‘Die troon van die Here,’ en al die volke sal bymekaarkom daar waar die Here is, in Jerusalem. Hulle sal nie meer hardkoppig wees nie, hulle sal nie doen wat hulle sondige harte vir hulle sê nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 3

Kyk Jeremia 3:17 in konteks