Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 3:16 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer julle in daardie tyd meer word in die land en baie kinders kry, dan sal niemand meer praat oor die verbondskis van die Here nie. Niemand sal daaraan dink nie, niemand sal vra waar dit is nie, niemand sal ’n ander kis wil maak nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 3

Kyk Jeremia 3:16 in konteks