Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 29:32 Bybel vir Almal (ABA)

Daarom sal Ek vir Semaja en sy nageslag straf. Nie een van sy kinders sal by hierdie volk bly woon nie. Ek sal dit weer goed laat gaan met my volk, maar hy sal dit nie sien nie.”Dit het gebeur omdat Semaja die mense opstandig wou maak teen die Here.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 29

Kyk Jeremia 29:32 in konteks