Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 29:31 Bybel vir Almal (ABA)

“Jy moet vir al die mense in Babel skryf en sê: Die Here sê: Semaja wat van Negelam kom, het gesê hy is ’n profeet, maar Ek het hom nie gestuur nie. Hy het julle laat glo dat leuens julle kan help.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 29

Kyk Jeremia 29:31 in konteks