Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 29:10 Bybel vir Almal (ABA)

Ja, die Here sê: Babel sal 70 jaar lank sterk wees. Daardie 70 jaar moet eers verbygaan. Daarna sal Ek weer goed wees vir julle en doen wat Ek belowe het. Ek sal julle dan laat terugkom na Jerusalem.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 29

Kyk Jeremia 29:10 in konteks