Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 28:15 Bybel vir Almal (ABA)

Die profeet Jeremia het ook vir die profeet Gananja gesê: “Gananja, luister goed. Die Here het jou nie gestuur nie, maar jy het hierdie mense laat glo dat leuens hulle kan help.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 28

Kyk Jeremia 28:15 in konteks