Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 28:14 Bybel vir Almal (ABA)

want die Here wat oor alles regeer, die God van Israel, sê: Ek sit ’n yster-juk op die nek van al hierdie volke, hulle sal die slawe wees van die koning van Babel, en hulle sal vir hom werk. Ek gee ook al die wilde diere vir hom.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 28

Kyk Jeremia 28:14 in konteks