Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 26:18 Bybel vir Almal (ABA)

“In die tyd toe Hiskia koning van Juda was, het die profeet Miga van die stad Moreset ’n boodskap van die Here gebring en hy het vir al die mense van Juda gesê: ‘Die Here wat oor alles regeer, sê: Die vyande sal Jerusalem omploeg soos ’n mens ’n stuk grond omploeg. Jerusalem sal net hope klippe wees, en die berg waar die tempel nou staan, sal vol bosse wees.’

Lees volledige hoofstuk Jeremia 26

Kyk Jeremia 26:18 in konteks