Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 26:15 Bybel vir Almal (ABA)

Maar julle moet dit baie goed besef, as julle my doodmaak, dan maak julle ’n onskuldige man dood. En dan sal die Here hierdie stad en sy mense straf, want Hy het regtig vir my gestuur om vir julle al hierdie dinge te sê.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 26

Kyk Jeremia 26:15 in konteks