Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 25:30 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here sê ook: “En jy, Jeremia, jy moet hierdie boodskap vir hulle bring, jy moet al hierdie woorde vir hulle sê:“Die Here sal hard skree,soos ’n leeu wat brul,Hy sal praat uit die hemel,uit sy gewyde woonplek.Hy sal skree soos die mensewat druiwe trapen Hy sal praat met almalwat op die aarde woon.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 25

Kyk Jeremia 25:30 in konteks