Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 25:1 Bybel vir Almal (ABA)

Jeremia het gehoor die Here praat met hom oor al die mense van Juda. Dit was in die vierde jaar nadat Jojakim seun van Josia koning van Juda geword het. Dit was ook die eerste jaar nadat Nebukadnesar koning van Babel geword het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 25

Kyk Jeremia 25:1 in konteks