Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 24:5 Bybel vir Almal (ABA)

“Dit sê die Here, die God van Israel: Die mense van Juda sal vir My wees soos hierdie goeie vye. Ek het hulle van hierdie plek weggestuur toe die vyande hulle gevang en weggevat het na Galdeër-land.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 24

Kyk Jeremia 24:5 in konteks