Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 23:38 Bybel vir Almal (ABA)

Maar as julle aanhou om te sê julle weet wat Ek gesê het, dan sê Ek vir julle: Julle het gesê julle weet wat Ek gesê het. Maar Ek het vir julle ’n boodskap gestuur en vir julle gesê julle moenie sê julle weet wat Ek gesê het nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 23

Kyk Jeremia 23:38 in konteks