Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 23:32 Bybel vir Almal (ABA)

Ek is teen die mense wat sê Ek het hulle gestuur, en dan vertel hulle drome wat nie waar is nie. Hulle vertel drome en hulle bedrieg my volk. Hulle lieg, en dit maak nie vir hulle saak wat gebeur nie. Ek het hulle nie gestuur nie, Ek het nie gesê wat hulle moet sê nie. Hulle help nie hierdie volk wanneer hulle dit sê nie. Dit is seker.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 23

Kyk Jeremia 23:32 in konteks