Daarom sal Ek hulle laat loop op gladde klippe,en hulle sal gly.Ek sal hulle instamp in donker plekke,en hulle sal val.Ja, Ek sal dit sleg laat gaan met hulle,Ek sal hulle straf.