Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 21:4 Bybel vir Almal (ABA)

“Julle moet vir Sedekia sê die Here, die God van Israel, sê: Julle maak nou oorlog teen die koning van Babel en die Galdeërs wat buite rondom die stad is, maar Ek sal nou julle spiese en pyle waarmee julle oorlog maak, omdraai teen julleself, en Ek sal die vyande binne-in hierdie stad laat kom.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 21

Kyk Jeremia 21:4 in konteks