Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 2:25 Bybel vir Almal (ABA)

Julle loop ver om die afgode te soek,julle loop totdat julle skoene stukkend is.Julle word dors op die pad na hulle toe,maar julle sê: ‘Dit maak nie saak nie,ons is lief vir die gode van ander volkeen ons sal saam met hulle gaan.’

Lees volledige hoofstuk Jeremia 2

Kyk Jeremia 2:25 in konteks