Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 2:2 Bybel vir Almal (ABA)

“Gaan praat met die mense van Jerusalem. Hulle moet goed hoor wat jy sê. Jy moet vir hulle sê Ek sê:“Jerusalem, jy was vir My soos ’n bruid.So onthou Ek jou.Jy was lief vir My toe jy jonk was,toe jy my bruid was.Jy het saam met My geloop in die woestyn,die plek waar mense nie koring saai nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 2

Kyk Jeremia 2:2 in konteks