Julle wil nou in Egipte gaan water drinkuit die Sigor-rivierof in Assirië uit die Eufraat-rivier,julle wil vra dat daardie mense julle moet help,maar hulle sal julle nie help nie.