Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 2:13 Bybel vir Almal (ABA)

Want my volk het twee verkeerde dinge gedoen.Ek wou vir hulle die water gee wat hulle sal laat lewe,maar hulle het My nie meer gedien nieen hulle het vir hulleself watergate uitgekap,gate wat nie water kon hou nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 2

Kyk Jeremia 2:13 in konteks