Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 19:9 Bybel vir Almal (ABA)

Ek sal vyande bring wat die mense van die stad wil doodmaak. Die vyande sal rondom die stad wees, en niemand sal uit die stad kan kom nie. Dan sal die mense van die stad hulle eie kinders en mekaar begin doodmaak en eet.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 19

Kyk Jeremia 19:9 in konteks