Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 19:7 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense van Juda en Jerusalem het planne gemaak, Ek sal hulle planne hier breek soos ’n mens ’n kleipot breek. Ek sal hulle vyande bring om hulle met swaarde dood te maak, en Ek sal hulle dooie liggame hier laat lê sodat die voëls en die wilde diere dit kan vreet.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 19

Kyk Jeremia 19:7 in konteks