Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 19:5 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het ook die offer-plekke van Baäl gebou om hulle seuns te verbrand. Dit was brand-offers vir Baäl. Ek het nie gesê hulle moet dit doen nie, Ek het nooit aan so iets gedink nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 19

Kyk Jeremia 19:5 in konteks