Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 19:15 Bybel vir Almal (ABA)

“Die Here wat oor alles regeer, die God van Israel, sê: Die mense van hierdie stad en die ander stede hier naby was hardkoppig, hulle was nie gehoorsaam aan My nie. Daarom sal Ek al die slegte dinge laat gebeur wat Ek gesê het.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 19

Kyk Jeremia 19:15 in konteks