Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 19:11 Bybel vir Almal (ABA)

en jy moet vir hulle sê die Here wat oor alles regeer, sê: Jeremia het die kleipot gebreek en niemand kan dit heelmaak nie. So sal Ek hierdie volk en hierdie stad ook breek. Hulle sal hier in Tofet die mense moet begrawe wat sterf, want daar sal nie meer ander plek wees om grafte te maak nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 19

Kyk Jeremia 19:11 in konteks