Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 13:20 Bybel vir Almal (ABA)

Mense van Jerusalem, julle moet kyk,julle sal sien dat die vyandeuit die noorde kom.Waar is die mense van Juda nou?Julle moes die mense oppassoos ’n herder sy trop mooi skape en bokke oppas.Waar is daardie mense nou?

Lees volledige hoofstuk Jeremia 13

Kyk Jeremia 13:20 in konteks