Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 11:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense van Juda het baie gode gehad, so baie soos hulle stede. In Jerusalem was daar baie altare, so baie soos hulle strate. Hulle het wierook-offers op die altare gebring vir die skande-afgod Baäl.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 11

Kyk Jeremia 11:13 in konteks