Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 11:12 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense van Juda en die mense wat in Jerusalem woon, sal dan na hulle gode roep en hulle sal vra dat die gode hulle moet help. Hulle het wierook-offers vir daardie gode gebring, maar die gode sal hulle glad nie kan red wanneer dit sleg gaan nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 11

Kyk Jeremia 11:12 in konteks